Wednesday, November 13, 2013

My Korrespondensie met OASE

ek wil OASE eerstens dank vir hulle harde werk en effektiewe turugvoer. Ek het wel n probleem wat ek hoop u by Oase kan my mee help. Eerstens het U aan my geskryf dat daar geen bewyse van "White genocide" is nie. Ek is bitter verbaas oor die stelling en bevraagteken selfde. Tweedens het U aan my geskryf en gese daar is geen ( soos ons almal weet ) ras gebonde statistieke wat presies kan wys hoeveel afrikaners deur die Vyand vermoor is nie, dan skryf U sedert 1994 is 360 000 mense van alle rasse vermoor waarvan minder as 50 000 blankes was en dat die meeste van die blankes Afrikaners was. Ek sou graag wou weet waar U hierdie statistieke bekom het. By voorbaat dank.

November 25
Ek het in 14 Dae Geen turugvoer van Oase gehad betreffende my vraag oor waar hulle hulle syfers kry nie, dit wil blyk ek is ook geignoreer na my vraag oor Whitegenocide.
My waarneming is dus dan dat Oase Syfers rondgooi wat eerstens nie sin maak nie, tweedens nie deur Oase bewys kan word nie.
My Finale Waarneming is dat OASE Hulle self dan in die kamp plaas van die partye wat White Genocide in Suid Afrika ONTKEN.??

1 comment:

  1. 17H00 op 13 november 2013 nog geen turugvoer van OASE nie??

    ReplyDelete