Monday, November 25, 2013

My Korrespondensie met die Boere-Afrikaner Volksraad

In My Briewe aan die Boere-Afrikaner volksraad 

Het dit  Vir my duidelik geword dat die Volksraad aktief besig is met selfs regstappe en ingehandigde eise vir die boere-Afrikaner se onafhanklikheid.
In My opinie is die Boere-Afrikaner Volksraad die enigste party wat my persoonlike goedkeuring wegdrae om die Volk te lei.
My innige dank aan Mnr Ben Geldenhuys en die res van die raad vir Hulle harde werk, deursettings vermoe en liefde vir hulle Volk.

No comments:

Post a Comment