Wednesday, November 13, 2013

My korrespondensie met die VF+

My Brief aan VF+
Geagte Mnr Mulder. Ons is weer voor die deur van n algemene verkiesing met die Afrikaner Volk bitter verdeeld en onseker vir wie om te stem. Vir wie stem ons waar ons ons vertroue kan plaas dat so n party werklik sal opstaan vir die Volk, Die Grusame, onmenslike moorde op ons Volk ter harte sal neem en ons uit die omstandighede uitlei. N leier wie nie sal stilsit en in stilswye verdwyn nie. N leier wie n toekoms vir sy volk sal verseker, Ons mense huistoe bring wie moes Vlug voor die Vyand se rassisme en honger om te moor.n Leier wie besef om tussen die Vyand te leef is die oorsaak van derduisende Afrikaners en boere wie wreed verkrag, vermoor en selfs gemartel word, deesdae selfs ons kindertjies Mnr Mulder. Ek Vra vandag vir U met respek. Is U daardie Leier, Is die VF+ Daardie Party Mnr mulder.In die lig dat U uiters stil is vir Jare Reeds wil ek graag Vir U vra, Moet ek vir U stem en hoekom, watse verskil sou U maak, Watse aksies sou U neem met die Volk agter U? Byvoorbaat dank.Die Uwe. Theo Jacobs
Like · · Promote ·
  • Corne Mulder Naand Theo. Ek het jou skrywe onder die aandag van Dr Pieter Mulder gebring en ek glo hy sal jou binnekort antwoord. Mooi aand
    17 hours ago · Edited · Like

    Ek het in 14 Dae Geen turugvoer van Pieter Mulder Ontvang nie. In my opinie het Pieter Mulder nie tyd om n Lewens belangrike vraag wat die toekoms van die Volk aangaan te antwoord nie en laat my dan geen ander keuse as om te aanvaar ek as n Afrikaner is van geen belang vir Pieter Mulder nie.Mnr Mulder, U sal ongelukkig nie my stem kry nie, Ek is opsoek na n Afrikaner Party wat die Volk sy eerste prioriteit maak.

No comments:

Post a Comment